North facing Three Bedroom Apartment on the ground floor with stunning sea views.
Right next to the sea, only ±10 meter lawn between the sea and the unit.

(Sleep 6 people maximum)

  •  3 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 2 Double beds
  • 2 Single beds
  • Open plan living space ( Lounge / Dining / Kitchen )
  • Enclosed Patio with BBQ facilitates
  • 1 Open parking next to the unit

Other:

  • Unit within security complex.
  • Security fence and remote controlled electronic gate
  • DSTV
  • Washing machine
  • Dishwasher
  • Bring own towels for swimming
  • NO PETS allowed
  • NO SMOKING allowed in unit
  • Terms & Conditions - will be supplied when you book.
  • Indemnity & Disclaimers - will be supplied when you book.

Activities:

  •  5 Minute walk from the nearest beach at the Point.
  • Relax on the patio or lawn in front of the unit.
  • Watching the ever changing colours of the Bay with the Outeniqua mountains in the bakground.
  • Watching the local fishing boats daily as they go out to sea or return back to the harbour.
  • A short drive from Santos-, Madiba-, Diaz and Hartenbos Beachfront.
  • Enjoy strolling or running on the safe paved walkway all along the beachfront.
  • Fishing from the rocks right in front of your unit as well as other fishing sites.
  • A variety of Restaurants and shops within walking distance to explore.
  • Within walking distance from the Harbor and restaurants at the harbor.
  • Explore Mossel Bay on foot and experience the rich heritage of this magnificent town.
  • World famous Historical Sites to explore.
  • Boat Trips to Seal Island or do some Whale and Dolphin watching.
  • Experience the thrill of Shark Cage Diving
  • Enjoy surfing with the local club at the Point.
  • Several Golf Courses in and around Mossel Bay.
  • Hiking Trails through the beautiful Cape Floral Kingdom.
  • Go for Game Drives on Game Farms near by.
  • Visit the Garden Route Casino at Pinnacle Point.
  • Visit the world famous Cango Caves in Oudtshoorn

Seefront Selfsorg Akkommodasie.

King Cenric no 1, Beacon Wharf, Mosselbaai.

Drie slaapkamer Woonstel wat Noord front, op die grondvloer, met `n pragtige see en berg uitsig.
Reg langs die see, slegs ±10 meter grasperk tussen die eenheid en die see.

(Slaap 6 persone maksimum)

  •  3 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • 2 Dubbel beddens
  • 2 Enkel beddens
  • Oopplan leefruimte ( Sitkamer / Eetkamer / Kombuis )
  • Toegeboude stoep met binnebraai geriewe
  • 1 Oop parkering onder dak, reg by die eenheid se ingang.

Ander:

  •  Eenheid is binne `n sekuriteits kompleks.
  • Sekuriteitsheining en afstandbeheerde elektroniese hek.
  • DSTV
  • Wasmasjien.
  • Skottelgoedwasser.
  • Bring u eie swemhandoeke .
  • GEEN troeteldiere toegelaat nie.
  • ROOK NIE TOEGELAAT in eenheid
  • Reels en Voorwaardes - sal verskaf word wanneer u bespreek.
  • Vrywaring en Kwytskelding - sal verskaf word wanneer u bespreek.

Aktiwiteite:

  •  5 Minute se stap van die naaste sandstrand by Die Punt.
  • Ontspan op die voorstoep of grasperk voor die eenheid.
  • Verlustig u in die veranderlikheid van die see met die Outeniqua bergreeks op die horison.
  • Kyk hoe die plaaslike vissersbote daagliks uitgaan diepsee toe en saans weer terugkom.
  • Per motor nie ver van Santos, Madiba, Diaz , en Hatrenbos se swemstrande nie.
  • Geniet `n rustige wandeling of gaan draf op die veilige wandelpad al langs die see.
  • Vang vis van die rotse reg voor die eenheid of by ander visvangplekke in die omgewing.
  • 'n Verskeidenheid restaurante en interessante winkels binne loopafstand van die eenheid.
  • Ook binne loopafstand van die hawe en hawe restaurante.
  • Verken Mosselbaai per voet en beleef so die ryk erfenis van hierdie pragtige dorp.
  • Ook wêreld bekende Historiese Plekke om te verken.
  • Bootritte na Rob Eiland of gaan kyk na die dolfyne en walvisse per boot.
  • Beleef die ondervinding van “Shark Cage Diving”
  • Gaan ry branderplank saam met die kenners by Die Punt.
  • Verskeie golfbane in en om Mosselbaai.
  • Verskeie staproetes deur die pragtige “Cape Floral Kingdom”.
  • Gaan op `n wildsbesigtigingsrit op een van die Wildplase in die omgewing.
  • Besoek die Garden Route Casino by Pinnacle Point
  • Besoek die wêrldbekende Kango Grotte in Oudtshoorn