Wegbreekhuis is 'n pragtige groot plek met al die geriewe wat mens benodig. Ons was 8 mense wat nie 1 keer in mekaar se pad was nie.
Die pool tafel en dartboard was 'n wenner by almal van ons kinders en grootmense. Lekker sentraal geleë vir inkopies en naby aan strande.
Sal definitief aanbeveel.
Baie dankie Annette
Owner response : (2018-01-23)
Hi Pierre, baie bly julle het dit geniet! Ons kyk uit vir julle vir 'n volgende keer. Groetnis, Annette