Where To Stay Logo

Klipkuile River Bush Camp

ALL TIME AVERAGE
4.5/5
Based on 2 reviews
since January 2017
Sleep Quality 4/5
Location 5/5
Rooms 4/5
Service 4/5
Value 5/5
Cleanliness 4/5
01 Jul 2019
5/5 "What a treat"
Nick H.
From Benoni, South Africa
Visited in June, 2019
1 review
 
We ran our yearly Dads n Lads trip at Klipkuile and I couldn't have been more impressed. The place was beautiful and the facilities were fantastic. We had 5 Dads and 5 Lads and no one was ever bored, from game drives to River swimming, all was amazing. Place easily accommodated all of us comfortably and the beds and bedding were all top notch and kept us all nice and snug. The views from the Boma area were incredible and the kids had so much fun playing down by the river. Thank you Klipkuile for an incredible experience, one that will definitely be repeated.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
31 Jan 2017
3.5/5 "Klipkuile River Bush Camp"
PETRO B.
Visited in January, 2017
1 review
 
Ons het die 27 Januarie 2017 in geboek. Dit was my seun se 18de verjaarsdag en hy en 3 vriende was saam so ook sy broer. Met ons aan koms het dit ons asems weg geslaan. Ouboet kon sy oe nie glo nie hy wou sommer dadelik weet as ons volgende maand weer kom. Ons het vinnig af gepak en dadelik af gegaan rivier toe, dis ongelooflik pragtig kon nie vir n beter plek gevra het nie. Ons het nie geweet van die seuns nie hulle was besig om met die binnebande af te gaan met die rivier heeldag, net op gekom om te eet en slaap. Ons het ook natuurlik die plek plat geloop die natuurskoon is ongelooflik en rustig. Sondag wou nie een van ons oppak nie wens ons kon langer bly. Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie Marie jy is n wonderlike mens.
 
Sleep Quality 3/5
Location 5/5
Rooms 3/5
Service 3/5
Value 5/5
Cleanliness 3/5