Where To Stay Logo

Bella Capensis

ALL TIME AVERAGE
5/5
Based on 6 reviews
since January 2016
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
18 Sep 2023
5/5 "Prentjie mooi"
Chantelle C.
From Durbanville, South Africa
Visited in September, 2023
1 review
 
Het die voorreg gehad om hierdie naweek by Bella Capensis te bly en WOW was dit awesome.Nie net is die uitsigte van oral in die huis prentjie mooi nie maar ook die huis self is stunning en goed ingerig...Alles netjies en gemaklik vir ñ gerieflike bly....Sal enige dag teruggaan....Dankie aan die eienaars vir julle goeie diens.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
15 Dec 2022
5/5 "ongelooflike ervaring"
amanda s.
From durbanville, South Africa
Visited in October, 2022
1 review
 
Baie dankie Margo vir die awesome naweek wat ons kon he by BELLA CAPENSIS .Die huis is ongelooflik mooi en netjies .Dit was n naweek vir die boeke alles was so perfek ,gerieflik en prentjie mooi met die mooi tuin,pragtige uitsig van die see .Dankie vir die ekstra myl wat jy loop om jou gaste gelukkig te hou jy is so n goeie mens met n hart van goud ..Ons sal defenitief weer gebruik maak van jou dienste.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
19 Jul 2022
5/5 "Breathtaking house"
Andene L.
From Durbanville, South Africa
Visited in July, 2022
1 review
 
Stunning house, Srunning views!
We had a lovely holiday at Bella Capensis, the house is extremely clean, well maintained and there is everything you need and more!
4 Huge bedrooms (3 en suite with 4th bathroom seperate)
The house is very spacious with lots of seating areas.
Lovely fireplace for the cold winter days that warms up the entire upstairs area. Braai on balcony outside - sheltered from the wind - with big outside table and views of fynbos landscape.
The rest of the house has breathtaking sea views right around.
An added bonus is the swimming pool in enclosed garden (which can be covered with wooden deck for child safety)
Plus no loadshedding! House has an inverter, which means the lights, TV with DSTV and free wifi are always on!
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
09 Jan 2022
5/5 "Wow, great vakansie huis in Yzerfontein"
Louis & Jeannet S.
From Kempton Park, South Africa
Visited in December, 2021
1 review
 
Ons het die voorreg gehad om in Bella Capensis te bly die 1st twee weke van Desember 2021.
Wat 'n lieflike en besonderse vakansie huis. Leef area, komhuis en patio is almal baie groot en alles baie goed ingerig. Die slaapkamers ook lekker groot en gemaklik met goeie linne en handdoeke. Die uitsig op die see binne die huis was "out of this world".
Hierdie huis kan beslis 8 mense gemaklik huisves sonder dat jy voel of jy in mekaar se pad gaan wees.
Lieflike tuin met 'n lekker swembad.
Die eienaars baie vriendelike en behulpsaam en hulle kan beslis baie trots wees op hierdie huis.
Sal baie beslis die huis aanbeveel vir mense wat 'n vakansie huis in Yzerfontein soek om te huur.

 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
04 Jan 2021
5/5 "An awesome stay at Bella Capensis!"
Diann V.
From Benoni, South Africa
Visited in December, 2020
1 review
 
We spent 2 relaxing weeks in this beautiful home away from home. It had all we needed! Thanks Margo!
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
14 Jan 2016
4.5/5 "Great find on the West Coast"
Danie L.
From Centurion, South Africa
Visited in December, 2015
2 reviews
 
Visited this beautiful house over the December Christmas period. It's a very large house with ample space. Stunning views of the ocean, Dassen Island and Table Mountain. Margo makes it very comfortable and a great experience. Will definitely recommend this to anyone that wants to visit the West Coast!
 
Sleep Quality 5/5
Location 4/5
Rooms 4/5
Service 5/5
Value 4/5
Cleanliness 5/5