Get it on Google Play

Beach Cottage

ALL TIME AVERAGE
5/5
Based on 1 review
since May 2016
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
No data available.
17 May 2016
5/5 "Rustigheid vir die siel."
Gerda L.
Visited in May, 2016
1 review
 
Dit was ongelooflik lekker en rustig daar. Die natuurskoon met die gedruis van die see is goed vir die siel. Die netheid en kwaliteit van die beddegoed,breekgoed en plek es niks anders as om tuis te voel nie. Al die geriewe van n huis en vir n vrou is daar om te gebruik . De atmosveer van deduld,liefde en rustig vou jou toe soos n kombers as jy in die plekkie instap. Dankie aan die eienaars om hul pragtige plekkie met ander te deel.Ek kan enige iemand met vrymoedigheid aan bevel om daar te gaan bly....n naweek is net te kort !
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5