Where To Stay Logo

64 Inyoni Rocks

ALL TIME AVERAGE
5/5
Based on 2 reviews
since June 2015
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
28 Dec 2019
5/5 "Op die strand"
Bella J.
From Parys, South Africa
Visited in November, 2019
1 review
 
Dankie vir die lekkerste vakansie. Die plek was netjies en daar was alles wat ons kon nodig kry. Wanda en David het gesorg dat ons net kon ontspan. Die lugversorging was ʼn bonus wat maar by min plekke beskikbaar is. Ons dekodeerder het skielik ophou werk..ons het hulle gebel en binne 20 min het Dawid ʼn splinternuwe een gaan koop en kon ons lekker fliek kyk terwyl dit katte en honde reën...die beste deel..vroeg die volgende oggend het Dawid self die balkon kom droog en skoonmaak. Ons sien julle beslis weer.
Groete
Bella en Dewald Jacobs
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
23 Jun 2015
5/5 "Lekker shad gevang!"
Dawid F.
From Amanzimtoti, South Africa
Visited in June, 2015
1 review
 
Wat n groot plesier om net van die woonstel af te stap in die oggend en n paar shads te vang op Inyoni rocks!

Owner response : (2019-12-28)
Dawid Fortuin, baie dankie. Ons het julle intussen nog 5 keer geakkommodeer en dit sê baie. Dankie vir jul getroue ondersteuning.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5