Cape West Coast Akkommodasie

»

Lamberts Bay Akkommodasie

»

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Lamberts Bay

Friedse Plek@Lamberts BayEnglish

Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 39 Otterdam Street
Lamberts Bay
Western Cape
South Africa
Kontak : Freda Hack
Plaaslike Tel : 027-4321074
INT Tel : +27-27-4321074
Sel : 083-4143880

Friedse Plek@Lamberts' Bay is 'n 3 slaapkamer selsorg huis wat tot 6 persone gemaklik kan huisves.

Die plek is pragtig gemeubileer en versier.

Die groot kombuis is oopplan en rojaal toegerus met glase, breekware, kookware, eetgerei, kombinasie mikrogolf oond, stoof, broodrooster, ketel en koffie masjien.

Die spens het 'n yskas met vriesgedeelte onder en opwas area.

Twee slaapkamers (1 met 'n dubbel bed en 1 met 2 enkel beddens) deel 'n volle badkamer (stort, bad, wasbak, toilet).

Die 3de slaapkamer (met 'n dubbelbed) het sy eie instap stort, wasbak en aparte toilet.

Die uitsig is op Jakkalsrivier, met lieflike plantegroei en voels.

Daar is 'n binne braaikamer.

Die TV kamer het 'n platskerm TV met Dstv.

Die huis is ideaal vir 'n rustige, stil vakansie of wegbreek, weg van stadsgedreun.

Map
  • Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • German
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • House (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - tweeling
    • Slaapkamer 3 - dubbel
  • Fasiliteite
  • braai
  • dakwaaiers
  • DSTV in eenheid
  • kombuis (volledig toegerus)
  • nie gediens
  • parkering al op die terrein
  • private ingang
Bladsy Statistieke
646 bladsy besigtigings vanaf 06 Dec, 2016.
Laas opgedateer op 03 Apr, 2017.