The Western Breeze : Groblersdal Private Game Reserve - Mpumalanga Holiday Accommodation

NO COMMISSION SINCE 1998
 

The Western Breeze

Private Game Reserve in Groblersdal, Mpumalanga, South Africa

THE WESTERN BREEZE
Private Game Reserve Accommodation
in Groblersdal, Highveld & Cosmos,
Mpumalanga, South Africa

This exquisite 350 hectare game ranch has beautiful mountains that flow into valleys to accommodate the wide variety of game. You can explore the rugged mountains and test your 4 x 4 skills driving up a hand built cement tracks to take you where you would never have been able to go before. On top of the mountains, you get rewarded by seeing eland, kudus, mountain reedbuck and klipspringers that play hide and seek between the aloes. The world stops for a moment when you enjoy the unrestricted view of the Groblersdal valley past Loskopdam to the never-ending horizons.

Keer jy terug na die pragtige fasiliteite waar jy jou kop kan neerle of afkoel in die swembad, kan jy kies tussen die Maroela Lodge wat 8 slaapplekke het, 3 luukse tente met slaapplek vir 2 elk of die River Lodge wat slaapplek vir 6 bied. Die nuut geboude oop plan eenhede is geskik vir 'n gesin van 3 of vir die enkel persoon. Elke eenheid het sy eie braai fasiliteit, kombuis, vries geriewe en dan het Maroela en River lodge lugversorging.

Die bobbejaan trop gesels agter teen die berghange as jy na Die Boslapa loop wat n volledige kombuis bied met n kuierplek vir meer as 20 mense, n ingeboude braai, darts, tafeltennis en n vuur ring naby die swembad wat vir braai gebruik kan word of net n lekker gesellige vuur in die aand. 'n TV is tot jou beskikking so bring jou eie dekodeerder en kaart om dus so nie uit te mis op die naweek se sport nie.

Vir die avontuursoeker wat wil terugkeer na die ongekunstelde natuur is daar nes geskrop vir kamp waentjies of tente en selfs karavane. Voel asof jy weer terug is in Botswana en stort onder die blou hemel terwyl jy die kudu's en zebra's bekyk.

Daar is meer as 15 km se staproetes op die plaas wat jou toegang gee tot n een tot een ervaring met die fauna en flora. n Veldgids is beskikbaar om bome, voels en diere te identifiseer vir die beginner stapper. Voel jy lus om die plaas te perd te verken, is dit tot jou beskikking. Bring jou eie fiets en ry tussen die diere rond. Hier raak jy deel van die natuur en word jy weer mens!

Contact Us
OR
See next to main photo for alternative contact details.




Bed & Breakfast/ Guest House/ Guest Lodge, Private Game Reserve
List Now
Family Restaurant
List Now For Free
No activities currently listed under Groblersdal
List Now For Free
View golf courses for Highveld & Cosmos
List Now For Free
View Town Information for Groblersdal
 
 
WhereToStay In South Africa  © WHERETOSTAY.CO.ZA 1998-2012
HOMEACCOMMODATIONRESTAURANTSACTIVITIESGOLF COURSESWEBMASTERCOPYRIGHTDISCLAIMERGET LISTED

The Western Breeze : Groblersdal Private Game Reserve - Mpumalanga Holiday Accommodation

Page Generated in 0.000 seconds.