Where To Stay Logo

Withuis, Hartenbos

ALL TIME AVERAGE
5/5
Based on 2 reviews
since November 2017
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
28 Nov 2017
5/5 "Vakansie "
Gerrie V.
From Bloemfontein Langenhovenpark, South Africa
Visited in September, 2017
1 review
 
Ons het baie lekker gekuier in Etienne wooneenheid. Alles was netjies en mooi. Die eienaars en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons beveel graag hierdie akkommodasie met vrymoedigheid aan.
Dankie Merinda! Jy het ons werklik tuis laat voel.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
13 Nov 2017
5/5 "Vakansie"
Anita B.
From Oysterbay , South Africa
Visited in November, 2017
1 review
 
Woonstel baie netjies en modern loopafstand van strand naby geleë van alle geriewe nl ontspannings geriewe en winkelsentrum. Die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Doen so voort. Dankie vir uitstekende diens sal beslis aanbeveel vakansiegangers Mededingende tariewe wat nie maklik oortref sal word nie.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5