Where To Stay Logo

Henlize Self Catering Guest House on the Vaal

ALL TIME AVERAGE
5/5
Based on 18 reviews
since October 2015
Sleep Quality 5/5
Location 4.5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
21 Apr 2022
5/5 "Heerlike 60ste verjaarsdag saam met Familie en Vriende!"
Sadia B.
From Bloemfontein, South Africa
Visited in April, 2022
1 review
 
Ons het heerlik gekuier by die lieflike plekkie teen die Vaalrivier. Die vriendelikste gasvrou , Elize , gaan uit haar pad om alles so gemaklik en gerieflik te hou. Die huis en woonstel is baie goed toegerus en daar is verskeie lekker kuier areas buite. Dit het grootliks die hele naweek gereen en ons was n groep van 11 mense. Nooit het ons ingeperk gevoel nie , want die kuier areas is volop. Dis lieflik teen die rivier en my klein kinders het kleilat gegooi en lekker barbers gevang. Ons het oupa se 60ste brunch terdee geniet by die halfwegstasie teen die rivier.Koue nat aande was die "lapa" heerlik by die warm vuurtjie. Dankie Elize vir koester herinneringe wat ons by julle juweel kon maak !!!!
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
09 Aug 2021
4.5/5 "Relaxing weekend away"
Madeleine S.
From Roodepoort, South Africa
Visited in August, 2021
1 review
 
Lovely hosts, Elize pays special attention to her guests and gave us some thoughtful spoils during our stay. Beautiful decor and river views. River just a bit t shallow at this time for eager fishermen. Thank you.
 
Sleep Quality 5/5
Location 3/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
03 Jan 2021
5/5 "Henlize"
jacque e.
From Benoni, South Africa
Visited in January, 2021
1 review
 
Guys I can honestly recommend Henlize guest house.Rooms were clean and the kitchen is stocked with everything. The hostess aunt Elize was wonderful beyond words.She cared about everything and truely made our stay a memorable time.All our needs were met and every aspect was five star.value for every cent.And the fishing was interupted by the weather but caught a beautiful carp and the scenery was top class.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
29 Nov 2020
5/5 "Henlize"
Sandra S.
From South Africa
Visited in November, 2020
1 review
 
Wat 'n ongelooflike naweek. Die verblyf en geriewe is meer as wat mens nodig het. Baie skoon en netjies - baie dankie vir die heerlike kuier. Mens vergeet skoon dat jy naby die stad is met die rustige, ontspanne atmosfeer. Ons kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat bietjie uit die gejaag wil kom. Weereens dankie vir 'n juweel net anderkant die stad se liggies.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
27 Sep 2020
5/5 "Beste wegbreek vir hierdie vreemde jaar"
Mieke M.
From Pretoria, South Africa
Visited in September, 2020
2 reviews
 
Nes 3 jaar terug was hierdie weer ‘n fantastiese wegbreek. Die plek is nogsteeds alles en nog meer as wat mens nodig het vir ‘n rustige lang naweek. Ons het die vorige keer gedink dit kan nie beter word nie - maar dit het. Daar is nog verdere verbeterings aangebring om mens se verblyf nog lekkerder te maak. Hoop dat ons volgende besoek nie weer eers na 3 jaar sal wees nie - het sommer soos “home away from home” gevoel. Baie dankie vir alles.

Owner response : (2020-09-29)
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit op reg!
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
07 Jul 2019
5/5 "Een van die beste"
Nerissa M.
From Brakpan, South Africa
Visited in July, 2019
2 reviews
 
Die mooiste, skoonste en gerieflikste visvang akkommodasie waarby ons al was! Gasvrou Elize is vriendelik en behulpsaam, en die "welkom-muffins" het ons baie spesiaal laat voel. Die rivieroewer is pragtig en die hengel was heerlik. Ons het vreeslik lekker gekuier en sal baie beslis weer kom!

Owner response : (2019-07-10)
Baie dankie Nerissa, altyd lekker om terugvoer te kry van my baie spesiale gaste.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
18 Nov 2018
5/5 "Waarde vir jou geld"
Johan v.
From Roodepoort, South Africa
Visited in November, 2018
1 review
 
Baie dankie vir n lekker naweek! Dis n baie oulike plek, geriewe is fantasties met alles wat mens nodig het. Dankie vir die lekker nagereg met ons aankoms.
 
Sleep Quality 5/5
Location 4/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
28 Oct 2017
5/5 "Rus vir die siel"
Mieke M.
From Pretoria, South Africa
Visited in October, 2017
2 reviews
 
Fantastiese naweek by Henlize gehad. Vir gasvryheid kry hulle 'n 10 ster - my kinders vertel nog 'n week later hoe lekker hulle bederf is deur tannie Elize. Baie skoon en netjies en prentjie mooi visvang plek. Heerlike groot kamers en goed toegeruste kombuis. Ons het baie visse gesien en selfs 8 visse gevang al wat 'n bonus was. Sal definitief weer gaan want dit is absolute waarde vir geld en 'n lekker weg breek van die dol stadslewe.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
18 Jul 2017
5/5 "Beautiful: Henlize Holiday-Cottage on the Vaal"
Roshal O.
From Johannesburg, South Africa
Visited in July, 2017
1 review
 
Truly a beautiful place, with all the necessities. It is a home away from home. Will definitely be visiting again.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
04 Jun 2017
5/5 "Best Place Ever"
James K.
From Centurion, Pretoria, South Africa
Visited in May, 2017
1 review
 
In May 2017 was my father's 60 birthday and I wanted to do something special for him. So I decided to take him away on a little getaway. Of all the places I searched Henlize Cottage was the best place I found. And when I got there, it was even better than what I had expected.

We had all the space in the world, the accommodation was very clean, beds comfortable and the bathrooms brilliant.

When we met Elize it was a true pleasure, she is helpful and friendly, and caring wanting to know how our stay is going and if there is anything we need. We didn't need anything because this place is perfect.

I could go on and say how awesome this place is but I would rather have everyone experience it for themselves.

This was the perfect place for my dad's 60th and I would rather be at Henlize cottage than at the Seychelles.

Thanks Elize. 10/10.

James from Centurion.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
07 Apr 2017
4.5/5 "A have to experience! "
Lindy B.
From Boksburg, South Africa
Visited in April, 2017
1 review
 
We were greeted by the two most amazing hosts and we felt welcome from the word go. Hennie and Elize was never too busy to assist with whatever requests we had. Elize went out off her way to make sure we were comfortable.

The accommodation feels like home! It is neat, clean, spacious and well equipped. The bedding and linen was very welcoming after a whole day out in the fresh air!

The gardens are unique and neat.

The picnic/fishing area is neat and well maintained.

Overall a lot of attention to detail is given all over, we felt safe and had a good rest from all the hustle and hurry from the city!!

I will certainly go visit again!!

 
Sleep Quality 5/5
Location 4/5
Rooms 4/5
Service 5/5
Value 4/5
Cleanliness 5/5
07 Apr 2017
5/5 "Joekie"
Joekie K.
From Drie riviere, South Africa
Visited in April, 2017
1 review
 
Was nou vir die 2de keer by Henlize Holiday-Cottage en weereens was dit net die plek vir my om rustig te raak. Baie netjies skoon en daardie ekstra bederf van vriendelike eienaars. Sien jul binnekort weer vir n baie lekker kuier.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
07 Apr 2017
4.5/5 "Rus 'n Bietjie"
Judy W.
From Springs, South Africa
Visited in April, 2017
1 review
 
Baie lekker by julle gekuier die week!! Hoop om jul sommer binnekort weer te sien! Keep up the good work
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 3/5
Cleanliness 5/5
28 Mar 2017
5/5 "AMAZING"
Stef v.
From South Africa
Visited in March, 2017
1 review
 
What a great weekend! We were treated like family and spoiled like family as well. Will be back as soon as possible.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
14 Nov 2016
5/5 "Wonderlike Wegbreek"
Rozette R.
From Randfontein, South Africa
Visited in November, 2016
1 review
 
Wat n wonderlike en mooi plekkie om te gaan ontspan.Tannie Elize en Oom Hennie gaan uit hul pad uit en is die vriendlikste mense,mooi bly plekkie met alles wat mens nodig het.Ons het vreeslik lekker ontspan en die stilte van die natuur geniet.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
17 Oct 2016
5/5 "Henlize holiday cottage"
Annelie M.
From Heidelberg GP, South Africa
Visited in October, 2016
1 review
 
Ons was baie verras met die netheid van die kothuis, die vriendelike ontvangs van die eienaar.
Het die stilte baie geniet en die natuurlewe.
Ons kan hierdie bestemming enige tyd aanbeveel vir n rustige wegbreek.
Dankie Elize vir die verrassing met tee tyd ons sien julle gu weer
Annelie
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5
02 Oct 2016
4.5/5 "☆Lekker rusplek☆"
Dewald L.
From Springs, South Africa
Visited in October, 2016
1 review
 
Hi mense will julle aan beveel om hier te oornag ,die faseliteite is uitsteekend neetjies en skoon en die gasvreiheid is van die beste wat ek al beleef het, Henie en Elize gaan uit hull pad om jou tuis te laat voel.Sal defnitief wee daar oornag.Baie dankie aan Henie en Elize vir n uitsteekende naweek.
 
Sleep Quality 4/5
Location 4/5
Rooms 4/5
Service 5/5
Value 4/5
Cleanliness 5/5
25 Oct 2015
5/5 "Oulike Plekkie!"
Hettie P.
From Mpumalanga Sabie, South Africa
Visited in October, 2015
2 reviews
 
Ons, ek en my man + ons twee volwasse kinders het heerlik in die Kothuisie gebly! Lekker vis gevang en gerelex. Die eienaars Elize en Hendrik is baie vriendelik en gaan uit hul pad om hul gaste gelukkig te maak.
Ons sal definitief weer daar gaan kuier!
Baie dankie julle.
 
Sleep Quality 5/5
Location 5/5
Rooms 5/5
Service 5/5
Value 5/5
Cleanliness 5/5