HARTEBEESTVLEI FARM STAY
Bush Lodge (Self Catering) Accommodation
in Richmond, Hantam Karoo & Upper Karoo,
Northern Cape, South Africa
Hartebeestvlei is a typical Karoo farm where the road wanders off to the
cottage, flanked by a dam and beautiful trees. The cottage is an old farm house
full restored in 2008 surrounded by a stone veranda with a large bonfire area
only a few meters away.
In the cottage you will find a built in traditional fireplace, and 3 bedrooms.
Each bedroom consists of a double bed and two single beds, giving you enough
space for 12. Bathrooms for each bedroom with bath and shower facilities. Fully
equipped open-plan kitchen where one will always find coffee, tea, milk, sugar
and freshly baked rusks. Braaipacks and meals can be provided on request but
prior arrangements need to be made. Bedding, blankets, gas heaters and towels
are provided.
Farm routes for 4x4, 4x2, quad bike and mountain bike (mountain bikes can be
provided). Horse riding on saddle-horses (advanced) and 'boerperde' (novice)
available. Fly fishing and bird watching (including the Verreaux's/Black Eagle 'Witkruisarend').
Bushman drawings can viewed and an old bushman stone dwelling is an ideal
dollhouse for little girls.
Farm demonstrations can be arranged on adjacent farms.
SELF CATERING. Refreshments (food and drink) not provided. Please keep in mind
that the closest town is 50km away.
Description in Afrikaans:
Hartebeestvlei is 'n tipiese Karoo plaas waar die pad afdwaal in 'n kom met 'n
dam en bome rondom die huis. Ysterklip koppies met dassies hou toesig oor die
plaas. Hier is jy ver weg van die stad, met slegs skape, beeste en wildsbokkies
wat jou pad sal kruis. Jy kan jouself kom toevou in die natuur se skoonheid en
nabyheid. Die sterreryk sal jou nagte ophelder. Hier in die hart van die
Sneeuberge sal vriende en familie mekaar weer vind sonder moderne steurnisse. (selfone,
telivisie en rekenaars).
Verblyf word aangebied in 'n ou plaashuis wat in 2008 ten volle gerestoreer is.
Daar is 'n klipstoep rondom die huis met 'n groot ronde buitebraai.. In die huis
is 'n ou vuurherd en hout is in oorvloed beskikbaar. Daar is 3 slaapkamers - elk
met 'n dubbeldbed en 2 enkelbeddens.. Elke kamer beskik oor sy eie badkamer met
bad en stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as addisionele
komberse an gasverwarmers vir die koue winters. Die hoofvertrek bestaan uit 'n
oop-plan kombuis wat ten volle toegerus is met koffie, tee, melk, suiker en
varsgebakte beskuit. Braaipakke kan voorsien word op aanvraag. Daar is ook 'n
groot klipskuur vir voertuie.
Plaasroetes vir 4x4, 4x2, bergfietse (kan voorsien), quad bikes sowel as
staproetes. Perderitte kan gereel word.
Verskeie soorte wildsbokke en voelspesies huisves hul hier, insluitende die
Witkruisarend. Die dam word gevoed deur 'n standhoudende fontein en daar is
verskei vissoorte in. Vlieghengelaars en varswaterhengel is welkom. Plaas-toere
wt daaglikse plaasaktiwiteite demonstreer kan gereel word.
Boesman tekeninge kom voor en die klein boesman kliphuisie is vir dogtertjies 'n
heerlike pophuis.
Contact Us
OR
See next to main photo for alternative contact details.
Have you seen our other adverts?Die Sandsteen Gastehuis