Hartebeestvlei Farm Stay : Richmond Bush Lodge (Self Catering) (GAME NEARBY) - Northern Cape Holiday Accommodation

NO COMMISSION SINCE 1998
 

Hartebeestvlei Farm Stay

Bush Lodge (Self Catering) (GAME NEARBY) in Richmond, Northern Cape, South Africa

HARTEBEESTVLEI FARM STAY
Bush Lodge (Self Catering) Accommodation
in Richmond, Hantam Karoo & Upper Karoo,
Northern Cape, South Africa

Hartebeestvlei is a typical Karoo farm where the road wanders off to the cottage, flanked by a dam and beautiful trees. The cottage is an old farm house full restored in 2008 surrounded by a stone veranda with a large bonfire area only a few meters away.

In the cottage you will find a built in traditional fireplace, and 3 bedrooms. Each bedroom consists of a double bed and two single beds, giving you enough space for 12. Bathrooms for each bedroom with bath and shower facilities. Fully equipped open-plan kitchen where one will always find coffee, tea, milk, sugar and freshly baked rusks. Braaipacks and meals can be provided on request but prior arrangements need to be made. Bedding, blankets, gas heaters and towels are provided.

Farm routes for 4x4, 4x2, quad bike and mountain bike (mountain bikes can be provided). Horse riding on saddle-horses (advanced) and 'boerperde' (novice) available. Fly fishing and bird watching (including the Verreaux's/Black Eagle 'Witkruisarend'). Bushman drawings can viewed and an old bushman stone dwelling is an ideal dollhouse for little girls.
Farm demonstrations can be arranged on adjacent farms.

SELF CATERING. Refreshments (food and drink) not provided. Please keep in mind that the closest town is 50km away.

Description in Afrikaans:

Hartebeestvlei is 'n tipiese Karoo plaas waar die pad afdwaal in 'n kom met 'n dam en bome rondom die huis. Ysterklip koppies met dassies hou toesig oor die plaas. Hier is jy ver weg van die stad, met slegs skape, beeste en wildsbokkies wat jou pad sal kruis. Jy kan jouself kom toevou in die natuur se skoonheid en nabyheid. Die sterreryk sal jou nagte ophelder. Hier in die hart van die Sneeuberge sal vriende en familie mekaar weer vind sonder moderne steurnisse. (selfone, telivisie en rekenaars).

Verblyf word aangebied in 'n ou plaashuis wat in 2008 ten volle gerestoreer is. Daar is 'n klipstoep rondom die huis met 'n groot ronde buitebraai.. In die huis is 'n ou vuurherd en hout is in oorvloed beskikbaar. Daar is 3 slaapkamers - elk met 'n dubbeldbed en 2 enkelbeddens.. Elke kamer beskik oor sy eie badkamer met bad en stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as addisionele komberse an gasverwarmers vir die koue winters. Die hoofvertrek bestaan uit 'n oop-plan kombuis wat ten volle toegerus is met koffie, tee, melk, suiker en varsgebakte beskuit. Braaipakke kan voorsien word op aanvraag. Daar is ook 'n groot klipskuur vir voertuie.

Plaasroetes vir 4x4, 4x2, bergfietse (kan voorsien), quad bikes sowel as staproetes. Perderitte kan gereel word.

Verskeie soorte wildsbokke en voelspesies huisves hul hier, insluitende die Witkruisarend. Die dam word gevoed deur 'n standhoudende fontein en daar is verskei vissoorte in. Vlieghengelaars en varswaterhengel is welkom. Plaas-toere wt daaglikse plaasaktiwiteite demonstreer kan gereel word.

Boesman tekeninge kom voor en die klein boesman kliphuisie is vir dogtertjies 'n heerlike pophuis.

Contact Us
OR
See next to main photo for alternative contact details.


Have you seen our other adverts?
Die Sandsteen Gastehuis


Bed & Breakfast/ Guest House/ Guest Lodge, Room Only, Guest Farm, Bush Lodge (Self Catering) (GAME NEARBY), Self Catering Flatlet
List Now
Fine Dining, Local Cuisine
List Now For Free
No activities currently listed under Richmond
List Now For Free
No golf courses currently listed under Hantam Karoo & Upper Karoo
List Now For Free
View Town Information for Richmond
 
 
WhereToStay In South Africa  © WHERETOSTAY.CO.ZA 1998-2012
HOMEACCOMMODATIONRESTAURANTSACTIVITIESGOLF COURSESWEBMASTERCOPYRIGHTDISCLAIMERGET LISTED

Hartebeestvlei Farm Stay : Richmond Bush Lodge (Self Catering) (GAME NEARBY) - Northern Cape Holiday Accommodation

Page Generated in 0.004 seconds.