Suidkus Akkommodasie

»

Margate Akkommodasie

»

Bed & Ontbyt in Margate

Villa VenturaEnglish

Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 31 Elizabeth Road
Margate
South Coast
KwaZulu-Natal
South Africa
Kontak : Maritza
Plaaslike Tel (1) : 011-9172777
INT Tel (1) : +27-11-9172777
Plaaslike Tel (2) : 011-9172778
INT Tel (2) : +27-11-9172778
Plaaslike Faks : 086-6964013
INT Faks : +27-86-6964013
Sel : 081-8971769

Villa Ventura is n Meditereense styl bed en ontbyt gastehuis met beeldskone see-uitsigte. Die gastehuis, geleë in Margate, is na aan al die plaaslike geriewe en verskeie strande. Ons voorsien sakpas verblyf en dit is die ideale plek om af te skakel, te ontspan en net rustig te verkeer, terwyl jy jouself in die kusleefstyl verdiep. Ons bied gerieflike en huislike verblyf en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat die Suidkus besoek. Ons kan slaapplek bied vir enkelreisigers sowel as groepe van tot 18 mense. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kinders is altyd welkom.

Ons "Eksklusiewe Suite" bied ruim verblyf met ongelooflike see-uitsigte. Dis ideaal vir wittebroodpaartjies of vakansiegangers wat op soek is na bietjie meer ruimte. 'n Hartlike Suid-Afrikaanse ontbyt word bedien in die eetkamer. Tee en koffie fasilliteite is op aanvraag beskikbaar. Ontspan in die privaat swembad- en onthaalarea, omring deur tropiese plantegroei, of geniet 'n skemerkelkie en 'braai aan die einde van die dag. Braai fasilliteite is beskikbaar, bring net jou eie kos en drankies!

Die Suidkus van KwaZulu-Natal, bekend as die Hibiscus kus, is perfek vir 'n rustige, sondeurdrenkte see-vakansie. Verskeie strande al langs die Indiese Oseaan lok branderplankryers, duikers, vissermanne en sonliefhebbers. Die area is ook bekend as die gholf-kus, 'n ware paradys vir gholf-entoesiaste, met 7 top 18-putjie gholfbane, binne maklike bereik.

Dinge om te doen in die omgewing sluit in: staproetes, diepseehengel, duik, visvang, walvis-, dolfyn- en voëlkyk, riviervlotvaart, abseil, perdry of gaan op 'n mikrovliegtuig- of ligte vliegtuigvlug. Geniet die natuur en die oorvloed voël- en dierelewe by die verskeie natuurreservate in die omgewing. Besoek een van die verskeie kunsvlytwinkels en kunsgalerye. Daar is n verskeidenheid restaurante en kroee om van te kies vir uit eet in die nabye omgewing of gaan beproef jou geluk by die Wild Coast Sun Casino wat slegs 32km van ons is.

Map
  • Betalings Opsies
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Room 1 : Double bed with loft for extra person, No view, En suite (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, enkele
  • Room 2 : Double bed with loft, Sea view, En suite (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, enkele
  • Room 3 : Double bed, Sea view, Sharing bathroom (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
  • Room 4 : Twin room, Sea view, Sharing bathroom (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - tweeling
  • Room 6 : Double bed with loft for extra person, No view, En suite (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, enkele
  • Room 7 : Twin room, No view, Sharing bathroom (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - tweeling
  • Suite : 1 Double bed & 2 Single beds, En suite, Sea view (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, tweeling
  • Fasiliteite
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • bootritte (minder as 5km)
  • braai
  • braai - kommunale
  • buite swembad
  • DSTV in die kamer
  • DSTV in kommunale gebied
  • duik (minder as 10 km)
  • films / teater (minder as 5km)
  • Golf (minder as 5km)
  • kano (minder as 5km)
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • lughawe (minder as 15km)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • motorhuur (minder as 20km)
  • muurbalbaan (minder as 5km)
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • sauna / stoom kamer (minder as 3 km)
  • seiljag verhuur (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • televisie in die kommunale gebied
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • visvang (minder as 3 km)
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
Ander gelyste tipes en naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
96844 bladsy aansigte vanaf 11 Jun, 2001.
Laas opgedateer op 14 Jul, 2017.